Die lewe saam is kosbaar en beter Maak nie saak waar jy is in jou lewe nie, daar is 'n kleingroep vir jou by Eden Gemeente. Raak vandag deel, en ervaar ware vriendskappe en verhoudings wat jou geloof sal versterk